Kontak Adres:

Adres: River straat 120, Lyttleton Manor X3, Centurion, 0157

Posbus 3056, Lyttleton Suid, 0176, Suid-Afrika

E-pos: reception@brisen.co.za
Telefoon nommer: +27 12 640 1600
Faks: +27 86 501 3304 / 3635

 

GPS: 25°50’30.5” S 28°12’32.0” E

Laat ons U kontak

11 + 8 =

 

Roete na Brisen kantore: 120 Rivierstraat, Lyttleton Manor

  • Neem die Bothalaan afrit vanaf die N1 snelweg
  • Indien jy van Pretoria se kant af kom daai regs by robot in Bothalaan in
  • Indien jy van Johannesburg se kant af kom draai links by robot in Bothalaan in
  • Volg Bothalaan en ry reguit totdat jy by ‘n drierigting stopstraat kom
  • By stopstraat draai links in Amkor laan en onmiddelik weer regs by stopstraat in Topaz laan
  • Volg Topaz tot by robot en draai links in Rivierstraat
  • Volg Rivierstraat tot eerste straat waarin jy kan links draai naamlik Monumentstraat
  • Draai links en vind Brisen se hekke op linkerkant
  • Brisen se kantore is op die hoek van Rivier en Monument gelee.